Cash Converters is ’n skatkis van tweedehandse gehalte-items, vra enigiemand wat ’n vertrek of projek op ’n begroting moes oordoen.
Vir geskenke is Cash Converters selfs beter – van selfone en skootrekenaars, tot kombuistoebehore en juwele. Besoek vandag nog jou naaste Cash Converters. Jy sal verstom wees oor wat jy kan vind!
Ontdek ’n wêreld van tweedehandse skatte by Cash Converters. Van tydlose juwele en tegnologiese toestelle tot toerusting wat jou help om jou huis te verbeter, ons sorgvuldig uitgesoekte versameling bied ongelooflike waarde sonder om kwaliteit in te boet. Stel jou voor jy kry die perfekte skootrekenaar, ’n hoëprestasie-kamera of selfs die verloofring van jou drome teen ’n prys wat jou hart laat sing. ‘Make Life Happen’ deur ons wye verskeidenheid kategorieë te verken en ontdek dié slim manier om te spaar.
VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Afbeeldings en voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Skootrekenaars, rekenaars en bykomstighede. Stel jou tuiskantoor op met tweedehandse kwaliteit-tegnologie.
Van klankbalke tot Bluetooth-luidsprekers en ’n HD-TV, elektroniese toerusting is die eerste ding wat jy tweedehands moet koop. Nie net is dit goedkoper nie, maar die kwaliteit en verskeidenheid wat by Cash Converters beskikbaar is, beteken daar is iets vir elke smaak en begroting.
As jy mal is daaroor om jou bykomstighede elke nou en dan te vernuwe, maar dit jou sak soms bietjie ruk, dan is Cash Converters jou antwoord. Hier vind jy die mooiste, topgehalte juwele, sonbrille en ander bykomstighede teen laer pryse - blink gepoets en reg om te begeeer!
Is jy ’n selfdoendeskundige, of wil jy huis-instandhouding doen? Wat jy ook al nodig het – van kraggereedskap tot die regte toestelle wat tyd sal bespaar – Cash Converters het dit.
Gee jou kombuis nuwe oemf met 'n paar opgraderings van toebehore en gereedskap. By Cash Converters kan jy die basiese benodigthede kry, groot toestelle, sowel as lekker bykomstighede wat kook maklik en lekker maak. En lees verder vir 'n paar verassende resepte in die lugbraaier...
Jy sal verstom wees oor al die tegnologie - van die kombuis tot die leefarea en selfs buite - wat gesinstyd bevorder. Lees hier meer vir 'n paar lekker idees om familie bymekaar te bring met tegnologie. Jy mag dalk net 'n goeie geskenk-idee vir jou tiener ook vind!
Cash Converters se juwele afdeling is iets om te beleef! Van armbande tot ringe, oorbelle tot halsnoere - dis hier waar jy iets blink sal vind vir jou volgende aand uit, of dalk vir iemand spesiaal. Kom kyk self!
Daar’s niks soos ’n foto of video om jou aan goeie tye te herinner nie. Laat die herinneringe voortleef met kameras, bykomstighede, selfone en hommeltuie wat jou help om dit selfs beter te doen!
Ons almal het tegnologie op verskillende maniere nodig. Jou werk, jou daaglikse aktiwiteite, jou ouderdom en begroting - alles speel 'n rol. Kry die regte toestel vir jou.
Hier vind jy raad oor hoe om tydlose juwele deel van jou moderne versameling te maak, hoekom dit die moeite werd is, asook 'n vinnige les in die mees gewilde diamantsnitte.
Klank en beligting, speletjies en flieks - alles dra by tot die lekkerste leefarea ooit! Maak seker joune doen alles wat jou leefstyl nodig het. Plus! Hier is iets vir die wat wil uitsien daarna om in hul kar te klim...
Of jy nou speel of leer of werk - die voorste tegnologie is nie meer 'n luuksheid nie, dis 'n belangrike deel van onderhoud. Maak seker jou rekenaar en ander tegnologie bly by met die nuutste verwikkelings.
As jy uitsien na 'n lang somervakansie van projekte aanpak by die huis, het ons alles wat jy nodig het, net hier by Cash Converters! Plus, raad oor wat om aan te pak as jy jou huis se waarde in die proses wil verhoog.
Vind iets vir elke persoonlikheid - daardie spesiale mens in jou lewe, die altyd-fronsende tiener, die besige peuter, die ouma wat alles het, die avontuurlustige. By Cash Converters is daar 'n skatkis van geskenke!
Maak dit 'n somer van besparings! Of jy nou op soek is na geskenke, met 'n nuwe stokperdjie wil begin, voorberei vir 'n nuwe jaar of 'n nuwe baba - Cash Converters kan help.